Dieliefdeoorwin
電子書籍
現在地
トップ > 電子書籍 > 洋書 > Romance > Contemporary

Die liefde oorwin (Melodie) [電子書籍版]
Schalkie van Wyk

747円(税込)

獲得ポイント:


初めての方限定!1冊無料クーポンプレゼント!
初めての方限定!1冊無料クーポンプレゼント!

商品基本情報

  • 著者:   Schalkie van Wyk
  • レーベル:  Melodie
  • 発売日:  2015年10月20日
  • 出版社:  Tafelberg
  • 商品番号:  9780624075424
  • 言語:  Afrikaans

商品説明

Toe die pragtige Ilse Brink universiteit toe gaan, het sy nie die spreekwoordelike sterre in haar oë en die wêreld aan haar voete nie. Sy besef dat sy hard sal moet werk ? en boonop gou klaarkry ? sodat sy kan help om vir haar behoeftige ouers op die plaas te sorg. En toe vat 'n nuwe idee by haar pos: as sy met 'n ryk man kan trou, 'n ryk man met baie geld, sodat sy en haar ouers nooit weer aan hulle armoede hoef te dink nie . . . Ilse is 'n gelukkige meisie, want sy loop vir Bruce Reyneke raak. Hier en daar hoor sy wel 'n storietjie oor Bruce, maar wat maak dit saak? Hy het mos baie geld en hy is beleef teenoor haar. Ilse se boesemvriend, Henk Retief, hou haar egter met 'n arendsoog dop, en hy weet: eendag sal Ilse se oë wel oopgaan. Maar dit was voordat sy ingewillig het dat die beroemde Tobias Meiring haar skilder. Tobias het ook geld, en boonop is hy aantreklik, sjarmant en die antwoord op enige mooi meisie se drome ? al is hy oud genoeg om Ilse se vader te wees. Die liefde oorwin is 'n pakkende, eg-menslike verhaal wat end-uit boei.

みんなのレビュー

この商品にはまだレビューがありません レビューを書く

楽天ブックスランキング情報

  • 週間ランキング

    ランキング情報がありません。

  • 日別ランキング

    ランキング情報がありません。

ご購入はこちらから

楽天Kobo電子書籍版

747円(税込)

お気に入りに追加
  • 電子書籍のお得なクーポン・キャンペーン

  • 人気コミックや最新の雑誌など!今すぐ読める無料作品をご紹介♪人気コミックや最新の雑誌など!今すぐ読める無料作品をご紹介♪
  • もっと見る
全品対象!
2017/9/21(木) 23:59まで
祝勝利!FCバルセロナ
エントリーで
ポイント2倍
全品対象!
2017/9/26(火) 23:59まで
500円以上購入で使える!
10%OFF
クーポン

最近チェックした商品

    ※表示を削除したい場合は閲覧履歴のページから削除お願いいたします

    ランキング:電子書籍

    ※1時間ごとに更新

    1. 1
      コウノドリ
      電子書籍コウノドリ

      鈴ノ木ユウ

      540円(税込)

    2. 2
      突然ですが、明日結婚します(8)
      電子書籍突然ですが、明日結婚します(8)

      宮園いづみ

      432円(税込)

    3. 3
      月刊少女野崎くん 9巻
      電子書籍月刊少女野崎くん 9巻

      椿いづみ

      540円(税込)

    4. 4
      聖☆おにいさん SAINT☆YOUNG MEN
      電子書籍聖☆おにいさん SAINT☆YOUNG MEN

      中村光

      540円(税込)

    5. 5
      鬼灯の冷徹
      電子書籍鬼灯の冷徹

      江口夏実

      540円(税込)

    購入データ自動連携!楽天ブックス公式 無料 読書管理パプリ Readee

    このページの先頭へ