DieNeus'nRaaiselroman

Die Neus 'n Raaiselroman (Human & Rousseau) [電子書籍版]
Deborah Steinmair

1,794円(税込)

獲得ポイント:


初めての方限定!1冊無料クーポンプレゼント!
初めての方限定!1冊無料クーポンプレゼント!

商品基本情報

商品説明

’n Verbeeldingryke speurroman of ’n swart komedie; hoe mens dit ook al lees, hierdie verhaal met sy fantasmagoriese oomblikke beweeg teen ’n vaart wat lesers sal meesleur en vermaak. Die eksentrieke hoofkarakter met die haakneus, Agathe Gruber, het uitsonderlike psigiese opspoorgawes maar sy is nogal menssku. Gelukkig word die dinamiese, charismatiese eks-sanger Jesse haar bondgenoot. Die ontrafeling van die moord op Aga se ma, Rosalie Schwarzbraun, en op die olfaktoriese wetenskaplike Boas Birkenbaum, haar biologiese pa, geskied boonop met die hulp van Claude, die rowwejack mechanic-buurman wat nooit op sy mond geval is nie. Die intrige spin vinnig ‘n web wat selfs die Chinese Mafia insluit en beweeg van ’n klein Vrystaatse dorpie na Pretoria. Ongewoon en boeiend. ‘n Vaardige skrywer met ‘n goeie oog, ‘n heerlike sin vir humor en fyn taalhantering. Die karakters is interessant en die storie is verleidelik.? Hettie Scholtz ’n Vars bries tussen die hedendaagse misdaadverhale en rillers. Hier is ’n uitstekende storieverteller aan die woord. Dis ’n “annerlike” roman wat in menige opsig ’n leesplesier is en ten spyte van sy ligte aanslag nie sonder diepte is nie, versteek soos dit mag lyk.? Linda RodeDit is die soort boek wat lesers gaan boei vanweë ’n hele spektrum van kleurvolle karakters en ’n interessante intrige. Die vertelstyl is lewendig, oorspronklik en veral onderhoudend.? Louise Viljoen

みんなのレビュー

この商品にはまだレビューがありません レビューを書く

楽天ブックスランキング情報

  • 週間ランキング

    ランキング情報がありません。

  • 日別ランキング

    ランキング情報がありません。

ご購入はこちらから

楽天Kobo電子書籍版

1,794円(税込)

お気に入りに追加
  • 電子書籍のお得なクーポン・キャンペーン

  • 人気コミックや最新の雑誌など!今すぐ読める無料作品をご紹介♪人気コミックや最新の雑誌など!今すぐ読める無料作品をご紹介♪
  • もっと見る
全品対象!
2017/8/10(木) 23:59まで
祝勝利!楽天イーグルス
エントリーで
ポイント2倍
全品対象!
2017/8/10(木) 23:59まで
男性の方限定!
10%OFF
クーポン

最近チェックした商品

    ※表示を削除したい場合は閲覧履歴のページから削除お願いいたします

    ランキング:電子書籍

    ※1時間ごとに更新

    1. 1
      進撃の巨人 attack on titan
      電子書籍進撃の巨人 attack on titan

      諫山創

      432円(税込)

    2. 2
      ダンジョン飯 5巻
      電子書籍ダンジョン飯 5巻

      九井 諒子

      670円(税込)

    3. 3
      ちはやふる
      電子書籍ちはやふる

      末次由紀

      432円(税込)

    4. 4
      七つの大罪
      電子書籍七つの大罪

      鈴木央

      432円(税込)

    5. 5
      DAYS
      電子書籍DAYS

      安田剛士

      432円(税込)

    購入データ自動連携!楽天ブックス公式 無料 読書管理パプリ Readee

    このページの先頭へ