PROESELTJIESSTORIELEKKERTE7(VoorheenOmnibus7)1GrootGenoeg;2MambaMoord;3Pop;4PikenGlans.

PROESELTJIES STORIELEKKERTE 7 (Voorheen Omnibus 7) 1 Groot Genoeg; 2 Mamba Moord; 3 Pop; 4 Pik en Glans. [電子書籍版]
Annico van Vuuren

443円(税込)

獲得ポイント:


初めての方限定!1冊無料クーポンプレゼント!
初めての方限定!1冊無料クーポンプレゼント!

商品基本情報

商品説明

ANNICO VAN VUUREN se  PROESELTIES STORIELEKKERTE 7 (Voorheen Omnibus 7) oortref selfs haar vorige Proeseltjies. Dit bestaan uit 'n verskeidenheid leesgenot-aanbiedings met vier totaal uitlopende verhale wat 211 bladsye beslaan.


GROOT GENOEG is die eerste verhaal in Proeseltjies 7:


'n Diepgaande verhaal oor Kierie (15) sy bene wat nie wil loop nie, sy sterwende pa, sy Oumie en sy viswatervriend oom Joof. Elkeen van hierdie karakters het die desperate punt bereik waar môre nie meer sin wil maak nie. Dis uit geneentheid vir mekaar, liefde en verstaan dat almal groot genoeg kon groei vir die volgende oomblik.


MAMBA MOORD, die tweede verhaal is nóg 'n Annico van Vuuren wiewassit uit die boonste rakke - al daaraan gedink dat 'n mamba gebruik kan word om moord mee te pleeg? Hierdie is die makabere verhaal van 'n aantal mense wat op die spogplaas van beeldskone Arista Greyling 'n listige moordenaar ten prooi val. Die polisie (die verhaal is nié op polisieprosedure ingestel nie) kan nie daarin slaag om te keer dat een slagoffer ná die ander deur die moordenaar afgemaai word nie. Is die skuldige een van die plaasmense, iemand uit die Greylinggesin of dalk die buurman, Jan Brand? En die slange en die arme twee vroumense: Nicola en Arista! Annico slaag soos altyd daarin om die spanning snaarstyf te span en om al julle  leunstoelspeurders goed te laat kopkrap!


POP, kom derde - 'n toekomsfiksie verhaal? Maar gister en môre is in so 'n mate verweef dat tyd eintlik tot stilstand kom. Alex koop vir sy Ouma Landi 'n duur robot om na haar behoeftes om te sien. Vir háár is dit egter net 'n pop met 'n saagselhart - of toe dalk nie? Liewer Leser, kry tong in die kies en kom geniet Pop, tant Landi, Alex en die LIEFDE…!


PIK en GLANS is ons vierde verhaal: Jong soeke na liefde en 'n eie identiteit raak aan die hart. Dit word in tiener hartstogtelike woorde geprent. Sal hy HAAR kan vind - vasgedraai in sy eie onsekere en onervare soeke?


Lesers, moenie hierdie treffende vier verhale misloop nie.

みんなのレビュー

この商品にはまだレビューがありません レビューを書く

楽天ブックスランキング情報

  • 週間ランキング

    ランキング情報がありません。

  • 日別ランキング

    ランキング情報がありません。

ご購入はこちらから

楽天Kobo電子書籍版

443円(税込)

お気に入りに追加
  • 電子書籍のお得なクーポン・キャンペーン

  • 人気コミックや最新の雑誌など!今すぐ読める無料作品をご紹介♪人気コミックや最新の雑誌など!今すぐ読める無料作品をご紹介♪
  • もっと見る
全品対象!
2017/8/10(木) 23:59まで
祝勝利!楽天イーグルス
エントリーで
ポイント2倍
全品対象!
2017/8/10(木) 23:59まで
男性の方限定!
10%OFF
クーポン

最近チェックした商品

    ※表示を削除したい場合は閲覧履歴のページから削除お願いいたします

    ランキング:電子書籍

    ※1時間ごとに更新

    1. 1
      キングダム 47
      電子書籍キングダム 47

      原泰久

      500円(税込)

    2. 2
      暁のヨナ 24
      電子書籍暁のヨナ 24

      草凪みずほ

      432円(税込)

    3. 3
      からかい上手の高木さん(6)
      電子書籍からかい上手の高木さん(6)

      山本崇一朗

      540円(税込)

    4. 4
      七つの大罪
      電子書籍七つの大罪

      鈴木央

      432円(税込)

    5. 5
      進撃の巨人 attack on titan
      電子書籍進撃の巨人 attack on titan

      諫山創

      432円(税込)

    購入データ自動連携!楽天ブックス公式 無料 読書管理パプリ Readee

    このページの先頭へ