WanneerseerkryenGodsekoninkrykontmoet(eBoek)Vindvreugdeengenesinginsaamweesmetandergelowiges

Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet (eBoek) Vind vreugde en genesing in saamwees met ander gelowiges (CHRISTELIKE UITGEWERSMPY) [電子書籍版]
Riekert Botha

865円(税込)

獲得ポイント:


初めての方限定!1冊無料クーポンプレゼント!
初めての方限定!1冊無料クーポンプレゼント!

商品基本情報

商品説明

Besef mense dat die gemeenskap van gelowiges God se skepping is en nie deur mense uitgedink is nie? Riekert Botha en Albert Theron daag lesers in WANNEER SEERKRY EN GOD SE KONINKRYK ONTMOET uit om eers te vergeet wat hulle “weet” van gemeentes. Gaan terug na die kern van die saak en ontdek hoekom God gemeentes geskep het. Besef dat dit sy eiendom is en ook die draers van sy lig en waarheid in die gemeenskap. Dan sal lesers weer opnuut die vreugde en genesing in die saamwees met gelowiges ontdek wat hulle sal help om te groei en te ontwikkel in Christus ? die Een waarop hulle fokus moet wees. WANNEER SEERKRY EN GOD SE KONINKRYK ONTMOET se praktiese aanslag sal gelowiges veilig laat voel in die geborgenheid van die eenheid wat God daargestel het.

みんなのレビュー

この商品にはまだレビューがありません レビューを書く

楽天ブックスランキング情報

  • 週間ランキング

    ランキング情報がありません。

  • 日別ランキング

    ランキング情報がありません。

ご購入はこちらから

楽天Kobo電子書籍版

865円(税込)

お気に入りに追加
  • 電子書籍のお得なクーポン・キャンペーン

  • 人気コミックや最新の雑誌など!今すぐ読める無料作品をご紹介♪人気コミックや最新の雑誌など!今すぐ読める無料作品をご紹介♪
  • もっと見る
全品対象!
2017/9/21(木) 23:59まで
祝勝利!FCバルセロナ
エントリーで
ポイント2倍
全品対象!
2017/9/26(火) 23:59まで
500円以上購入で使える!
10%OFF
クーポン

最近チェックした商品

    ※表示を削除したい場合は閲覧履歴のページから削除お願いいたします

    ランキング:電子書籍

    ※1時間ごとに更新

    1. 1
      アシガール 9
      電子書籍アシガール 9

      森本梢子

      400円(税込)

    2. 2
      ヤングマガジン
      電子書籍ヤングマガジン

      ヤングマガジン編集部

      370円(税込)

    3. 3
      思い、思われ、ふり、ふられ 6
      電子書籍思い、思われ、ふり、ふられ 6

      咲坂伊緒

      400円(税込)

    4. 4
      突然ですが、明日結婚します(8)
      電子書籍突然ですが、明日結婚します(8)

      宮園いづみ

      432円(税込)

    5. 5
      コウノドリ
      電子書籍コウノドリ

      鈴ノ木ユウ

      540円(税込)

    購入データ自動連携!楽天ブックス公式 無料 読書管理パプリ Readee

    このページの先頭へ