Dieandervrou

Die ander vrou (Struik Christian Media) [電子書籍版]
D Bedford

866円(税込)

獲得ポイント:


初めての方限定!1冊無料クーポンプレゼント!
初めての方限定!1冊無料クーポンプレゼント!

商品基本情報

商品説明

Sedert Hilary van haar eksman, Eric, geskei is, het sy alles in haar vermoë gedoen om ’n goeie lewe vir haar en haar seun, Seth, te skep. Sy het hom op haar eie grootgemaak en is baie trots op hom, want hy het matriek geslaag en ’n beurs gekry om aan die Universiteit van Illinois te gaan studeer. Na afloop van die eksamen gaan Seth en sy vriende op ’n kamp en daar gebeur iets wat dreig om Hilary se drome vir haar seun te vernietig. Een van die meisies word tydens ’n rotsklim-ongeluk beseer en Seth word in verband daarmee in hegtenis geneem. Sy toekoms is skielik in die weegskaal, want die inhegtenisneming bring mee dat hy sy beurs verbeur. Daar is reeds spanning tussen Hilary en Pamela, Eric se nuwe vrou, en hierdie gebeurtenis dryf dit op ’n spits. Pamela blameer vir Hilary omdat sy toegelaat het dat Seth die kamp bywoon. Vir die eerste keer moet die twee vroue saamstaam ? om Seth se ontwil. Is Hilary se liefde sterk genoeg om haar seun te red en hom aan die ander vrou toe te vertrou? Die ander vrou is die verhaal van ’n vrou wat genesing vind wanneer sy leer wat dit beteken om haar seun waarlik lief te hê.

みんなのレビュー

この商品にはまだレビューがありません レビューを書く

楽天ブックスランキング情報

  • 週間ランキング

    ランキング情報がありません。

  • 日別ランキング

    ランキング情報がありません。

ご購入はこちらから

楽天Kobo電子書籍版

866円(税込)

今すぐ使える8,000ポイント

お気に入りに追加
  • 電子書籍のお得なクーポン・キャンペーン

  • 人気コミックや最新の雑誌など!今すぐ読める無料作品をご紹介♪人気コミックや最新の雑誌など!今すぐ読める無料作品をご紹介♪
  • もっと見る
全品対象!
2017/8/23(水) 23:59まで
祝勝利!楽天イーグルス
エントリーで
ポイント2倍
全品対象!
2017/8/10(木) 23:59まで
男性の方限定!
10%OFF
クーポン

最近チェックした商品

    ※表示を削除したい場合は閲覧履歴のページから削除お願いいたします

    ランキング:電子書籍

    ※1時間ごとに更新

    1. 1
      週刊少年マガジン
      電子書籍週刊少年マガジン

      週刊少年マガジン編集部

      270円(税込)

    2. 2
      週刊少年サンデー 2017年39号(2017年8月23日発売)
      電子書籍週刊少年サンデー 2017年39号(2017年8月2…

      270円(税込)

    3. 3
      キングダム 47
      電子書籍キングダム 47

      原泰久

      500円(税込)

    4. 4
      進撃の巨人 attack on titan
      電子書籍進撃の巨人 attack on titan

      諫山創

      432円(税込)

    5. 5
      賭ケグルイ 8巻
      電子書籍賭ケグルイ 8巻

      河本ほむら

      627円(税込)

    購入データ自動連携!楽天ブックス公式 無料 読書管理パプリ Readee

    このページの先頭へ