Draculasekneg

Dracula se kneg (Smashwords Edition) [電子書籍版]
Richard Barnard

102円(税込)

獲得ポイント:


初めての方限定!1冊無料クーポンプレゼント!
初めての方限定!1冊無料クーポンプレゼント!

商品基本情報

商品説明

Daar was 'n man wat baie gevrees was deur die dorps mense maar ook met goeie rede. Maar tog met baie respek behandel was.
Want graaf Dracula was 'n beneukte ou man wat in die ou kerkie reg langs die begraafplaas gebly het waar hy ook die opsigter van die begraafplaas was. Die kerkie wat jare of eeue nie meer gebruik was nie en wat hy as sy privaat kasteel omskep het.
Hy het wel twee kinders gehad wat weens omstandighede deur die gemeenskap as onwelkom bestempel was. Sy seun Boetie het sy werk oorgeneem as opsigter en alhoewel sy familie nooit sy liggaam tot ruste gelê het nie reken van die dorpmense dat dit in 'n kis onder in die kelder deur sy familie bewaar word.
Jonas wie se familie al geslagte in diens van die Dracula familie is was maar selde buite die huis te sien. Hy is ook die enigste lang lewende kneg en n goeie en betroubare vriend vir Boetie.
Maar Boetie se hardkoppigheid was al verskeie kere die rede waarom Jonas wou bedank.
Maar een ding wat hy nie te bowe kan kom nie en wat Jonas grensloos frustreer is die rommel wat die Graaf opgaar,veral boeke.
Jonas het al vele male gedink miskien moet ek Boetie inskryf op een van die televisie programme waar hulle deelnemers soek.
Toe skryf hy in namens Boetie in en dis seker maar een van die redes waarom hulle nie meer langs een vuur kan sit nie. Maar als seker te danke aan Gertha die vernuwings terapeut. 'n Pragtige middeljarige dame so vasbeslote om vir boetie 'n nuwe baadjie aan te trek deur sy beeld by die dorpmense te verander .
Deur sy Boetie voorkoms te verander het Gertha geglo die dorp mense sal hom aanvaar maar maklik sou dit nie wees nie en almal het bedenkinge oor die nuwe voorkoms wat sy so vasbeslote was om te skep.

みんなのレビュー

この商品にはまだレビューがありません レビューを書く

楽天ブックスランキング情報

  • 週間ランキング

    ランキング情報がありません。

  • 日別ランキング

    ランキング情報がありません。

ご購入はこちらから

楽天Kobo電子書籍版

102円(税込)

お気に入りに追加
  • 電子書籍のお得なクーポン・キャンペーン

  • 人気コミックや最新の雑誌など!今すぐ読める無料作品をご紹介♪人気コミックや最新の雑誌など!今すぐ読める無料作品をご紹介♪
  • もっと見る
全品対象!
2017/9/21(木) 23:59まで
祝勝利!FCバルセロナ
エントリーで
ポイント2倍
全品対象!
2017/9/26(火) 23:59まで
500円以上購入で使える!
10%OFF
クーポン

最近チェックした商品

    ※表示を削除したい場合は閲覧履歴のページから削除お願いいたします

    ランキング:電子書籍

    ※1時間ごとに更新

    1. 1
      コウノドリ
      電子書籍コウノドリ

      鈴ノ木ユウ

      540円(税込)

    2. 2
      突然ですが、明日結婚します(8)
      電子書籍突然ですが、明日結婚します(8)

      宮園いづみ

      432円(税込)

    3. 3
      聖☆おにいさん SAINT☆YOUNG MEN
      電子書籍聖☆おにいさん SAINT☆YOUNG MEN

      中村光

      540円(税込)

    4. 4
      無職転生 〜異世界行ったら本気だす〜 7
      電子書籍無職転生 〜異世界行ったら本気だす〜 7

      フジカワ ユカ

      648円(税込)

    5. 5
      月刊少女野崎くん 9巻
      電子書籍月刊少女野崎くん 9巻

      椿いづみ

      540円(税込)

    購入データ自動連携!楽天ブックス公式 無料 読書管理パプリ Readee

    このページの先頭へ